Help! My bed word aangeval!
Dié algemene slaapkamerfout kan jou duisende rande kos! Kyk hierdie video en red een van die grootste beleggings in jou slaapkamer – en jy sal uitvind hoe om ’n fantastiese prys te wen wat jou bed sal...
View Article10 maniere om jou kombuis te orden
1. Sorteer slim Om jou kombuis doeltreffend op te ruim moet jy alles uit die kaste en laaie haal en elke oppervlak afvee. Wees eerlik of jy werklik elke artikel nodig het. 2. Identifiseer noodsaaklike...
View Article10 slim maniere om alleensokkies te gebruik
Moenie paniekerig raak wanneer jy op wasgoeddag met ’n paar alleensokkies opeindig nie. Jy kan dit dalk beter gebruik as ooit vantevore: 1. Skei jou klere van jou skoene in jou tas. Glip skoene (veral...
View ArticleOns 5 gunsteling-oorgooidekens vir minder as R300
In die winter is baie van ons geneig om gemak voor styl te stel. Ons dra trui oor trui (jou leerbaadjie lyk pragtig, maar gaan net nie die ding doen nie) om warm te bly. Maar waar jou kleredrag in...
View ArticleOns 5 beste strooikussings vir minder as R200
Niks kan ’n vertrek so maklik en kostedoeltreffend verlewendig as ’n paar strooikussings nie. Dis ’n fantastiese manier om die voorkoms en gevoel van ’n vertrek van seisoen tot seisoen te verander en...
View Article6 algemene mites oor die vries van kos
Vries is ’n goeie manier om kos vars te hou. Ons het gesels met Justine, Pattison, huisekonoom en skrywer van Freeze – ’n selferkende vrieskaskoningin – vir haar wenke om die mites oor vrieskaste hok...
View Article8 eenvoudige reëls om te volg wanneer jy jou ruimte wil ontrommel
Om uiteindelik van die hoop katalogusse weg te gooi wat jou eetkamertafel verswelg, is een ding – om van ou foto’s, geërfde kledingstukke of ander lewensaandenkings ontslae te raak is iets heel...
View ArticleKyk hier: ’n Ongelooflik briljante pakwenk!
Daar is nooit ’n tekort aan ongelooflike klerepakwenke wat aanlyn beskikbaar is nie, maar hierdie een het ons regtig verstom. In dit kon ’n vrou meer as 100 artikels, waaronder klere, hoëhak- en ander...
View Article4 ergonomiese wenke vir ’n slim kombuis
Kombuiswerk kan ’n beslommernis wees as jy altyd moet buig en strek, draai en buk om die gereedskap en bestanddele by te kom wat jy nodig het om ’n maaltyd te berei. Daar is drie belangrike goed om...
View ArticleHier is 10 kosse wat jy waarskynlik nie geweet het jy kan vries nie
Met volop vars produkte wat geredelik beskikbaar is, is ons almal daaraan skuldig dat ons kos se vervaldatum laat verbygaan. Maar daar is ’n geheim om nooit weer hierdie 10 kosse weg te gooi nie –...
View Article